Ons Jongste Nuus

SAT 11 (5)

SAT 11 (5)

Solis vir Christus (15)

Solis vir Christus (15)

Kwela 2014 (32)

Kwela 2014 (32)

K (21)

K (21)

Jeugskou 2015 (1)

Jeugskou 2015 (1)

I (11)

I (11)

SWD Toutrek (3)

SWD Toutrek (3)

SWD Toutrek (5)

SWD Toutrek (5)

Atletiek  (8)

Atletiek (8)

Opkomende Gebeure

Mei

1 - Werkersdag, Juffrou Megan verjaar

7 - Pienkvoet rugby en netbal (Ruens)

8 - Moedersdag

10 - Rugby en netbal wedstryde (Bertie Barnard)

20 - Graad 5 Entrepreneursdag

21 - BVSA Sportdag (Swellendam)

26 - Hemelvaart

Junie

3 - Kleuterland hoenderbraai

8 - Eksamen begin

16 - Jeugdag

19 - Vadersdag

21 - Fotodag

22 - Omgee-projek

23 - Talentaand

24 - Skole sluit

Julie

19 - Skole open

23 - Fietsry

26 - Oueraand

28 - KOO sportdag

31 - Juffrou Michelle verjaar

P12A8841.jpg

Die skooltjie het aanvanklik op die walle van die Buffeljagsrivier gestaan, toe die hoofpad nog die wapad tussen Heidelberg en Swellendam was. Met die eeuwenteling is dit egter in ‘n vloed weggespoel.  ‘n Kerksaaltjie, wat tans die skoolsaal is, is deur die gemeenskap beskikbaar gestel en so is die huidige Laerskool Buffeljagsrivier begin.

Die saaltjie is met afskortings in klaskamers verdeel. Gedurende 1945 is ‘n aparte klaskamer vir die skoolhoof aangebou en in die vyftiger jare het die Onderwysdepartement nog twee klaskamers aangebou.

Buffeljagsrivier school  badge.png
  • Instagram
  • Facebook Social Icon

Welkom by Laerskool Buffeljagsrivier