top of page

Welkom by Laerskool Buffeljagsrivier!!!

Verwelkoming

Laerskool Buffeljagsrivier is huidiglik die huis van 169 kinders, 14 personeellede, 'n hele klompie hoenders, 2 skape, een optelkat, en BAIE omgee en liefde!

Ons skool is gebou op ryke tradisie wat deur ons sterk Christelike waarders uitgeleef word. Ons kinders floreer op elke denkbare gebied, en word blootgestel aan verskeie sport en kultuur aktiwiteite. 

Geniet die toer deur ons webwerf, waar ons 'n klein bietjie spog met ons leerders en wat ons alles hier aanvang...

Onthou, dit vat net een klein klippie.....

Hou kontak met ons!

Loer gerus in by ons Facebook blad

waar ons gereeld plasings maak van wat by ons skool gebeur!

  • Facebook

Dankie vir u belangstelling!

bottom of page