top of page
Screenshot_20240425_134622_com.facebook.katana_edit_581152274284972.jpg

Krieket

Krieket by Laerskool Buffeljasgsrivier boer vooruit! Die Buffeltjies speel voluit Mini-Krieket vanaf 0/6 - 0/9 en hardebal krieket vanaf 0/10 tot 0/13.

Die seniorspanne speel vanaf 2024 in die liga.

Screenshot_20240425_140234_com.gbox.com.google.android.googlequicksearchbox_edit_580916533
Screenshot_20240425_134628_com.facebook.katana_edit_581144227064194.jpg
Screenshot_20240425_134921_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240425_134713_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240425_134931_com.facebook_edited.jpg

 

 

 

Ons beplan aan 'n splinternuwe krieketnet binnekort.

Wie weet, miskien is daar 'n Buffeltjie of twee in die Protea Krieketspan in die nabye toekoms!

En ja, ons dogters speel net so goed soos die seuns.

bottom of page