top of page
Screenshot_20240711_121835_com.facebook_edited.jpg

Toutrek

Toutrek is ‘n sportsoort wat tans besig is om geweldig toe te neem onder Laer- en Hoërskole landwyd.  Dit is seker een van die mees aanskoulikste en gesonde spansporte wat daar is. Behalwe dat dit fisieke uithouvermoeë, krag en spanwerk toets, is dit uiters karaktervormend en opbouend. Nog ‘n bonus is dat daar baie selde beserings voorkom.

Screenshot_20240711_121809_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240711_121824_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240711_121722_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240711_121906_com.facebook_edited.jpg
Screenshot_20240711_121916_com.facebook_edited.jpg

​

Toutrek is ‘n somersport en kompetisies vind gedurende Maartmaand elke jaar plaas. 

​

Tydens die SA Toutrekkampioenskappe van 2024, wen Laerskool Buffeljagsrivier, weer 6 goue medaljes.

 

Die skool was ook die eerste skool in die   geskiedenis van SA Toutrek wat al vier afdelings in die kaalvoetafdeling wen tydens 2004. (Op daardie stadium was daar nog nie 'n 230kg afdeling nie) 

bottom of page