top of page
Laerskool Buffeljagsrivier


Ons Nuuste Nuus
Featured Posts
Recent Posts


Laerskool Buffeljags bied aan Desmond Wells en Gertjie Odendal
Laerskool Buffeljagsrivier bied aan n LIVE SHOW EN DANS MET DESMOND WELLS en GERTJIE ODENDAAL. R180P/P, vingerhappies ingesluit ...


Mandela dag
Vir Mandela dag het van ons skool se leerders 67 minute spandeer om die mure by die DBV te verf.


Kersvader kom kuier vir Kleuterland
Kersvader (Mnr Edward Fritz) het by die maatjies kom kuier en almal het dit baie geniet. Dankie vir al Meneer se liefde en drukkies!


Reg vir Graad 1
So stap 2017 se Graad Re vir oulaas uit hul klassie, gereed vir Graad 1 met nuwe tassies en al!


Houtwerk banke
Dankie Jacques Loots vir die skenking vir ons NWT Aktiwiteitsentrum ...nou kan ons timmer saag en hammer vir al die Teg take !
bottom of page