P12A8831.jpg

Ons Skoolhoof verwelkom u

P12A8738.jpg

Ek is bevoorreg om vir die afgelope 21 jaar hoof te wees van hierdie unieke, 122-jaar oue plaasskooltjie met sy ryk geskiedenis en tradisies.

Tans gaan 137 leerders van graad 1 tot 7 en 57 voorskoolse kleuters hier skool onder die mees ideale onderrig-omstandighede wat enige kind van kan droom. Behalwe dat die skool tussen plase geleë is, is die speelgrond vol diere en kom die leerders daagliks in kontak met die natuur.

Dit is vir my en al die opvoeders van die grootste belang dat elke kind gelukkig moet wees en skoolgaan moet geniet. Om dit te bewerkstellig, leef ons Christelike waades uit en funksioneer soos een groot familie wat mekaar respekteer, ondersteun, lojaal is en lief het.

Ons bied aan ons leerders alles wat groot skole kan bied en poog om elke kind se potensiaal te ontwikkel.

Edward Fritz, Skoolhoof

Ontmoet ons Onderwysers

P12A8787_edited.jpg
Megan de Jager

Kleuterland 3-5 Jaar

René Meiring

Graad 2

P12A8758.jpg
Arnel Neethling

Graad R

P12A8801_edited.jpg
Sané du Toit

Graad 3

Beheerliggaamslid

P12A8774.jpg
Michelle Fritz

Graad 5 Register

Vakke: Wiskunde (Graad 4-7), Natuurwetenskap (Graad 7),

LO (Graad 4-7)

Sport-organiseerder

Beheerliggaamslid

P12A8741.jpg
Nicolene Fritz

Graad 6 Register

Vakke: Engels (Graad 4-7),

Kuns (Graad 4-7), Natuurwetenskap (Graad 6)

P12A8780.jpg
Jonandi Steyn

Graad 1

Laerskool Buffeljagsrivier, Laerskool Buffeljags
Marika van Zyl

Graad 4 Register

Vakke: PSW (Graad 4-7), Sosiale Wetenskappe (Graad 4-7), Afrikaans (Graad 4)

P12A8762.jpg
Wilmien Groenewald

Graad 7 Register

Vakke: Afrikaans (Graad 5-7), Natuurwetenskap (Graad 5),

EBW (Graad 7),

Tegnologie (Graad 7)

Waarnemende Skoolhoof

Beheerliggaamslid

P12A8754.jpg
Sandra Erasmus

Sekretaresse

Beheerliggaamslid