Laerskool Buffeljags bied aan Desmond Wells en Gertjie Odendal


Laerskool Buffeljagsrivier bied aan n LIVE SHOW EN DANS MET DESMOND WELLS en GERTJIE ODENDAAL. R180P/P, vingerhappies ingesluit Tafelbesprekings welkom (10 per tafel) Ons hou ook n veiling met GERTJIE ODENDAAL as afslaer en daar is lucky draws...... KONTANT KROEG BESKIKBAAR Kontak: Celna Du Plessis 076 916 7207 Elizma Vermeulen 082 825 2345