top of page

Buffeltjie WORLD GAMES


Ons wil graag die wintersport

seisoen afsluit met ’n lekker

“bymekaarkom-geesbou”-funksie…

Waar: Laerskool BuffeljagsrivierWanneer: 15 September 2018

Hoe/Wat?: Elke graad kry ’n land om te verteenwoordig, ’n stalletjie daarvolgens te versier en daardie land se tradisionele kos te maak en te verkoop.

Ouers van die skool en mense van die gemeenskap skryf Netbal- en“Touch-rugby” spanne in om deel te neem aan die spele

Sewe spelers per span.

Slegs 1 reserwe vir elke span (span se keuse)

R10 per speler (dus R70 per span)

Gr. RRR & RR :Duitsland Gr. R & 1: Suid - AfrikaGr. 2 & 3:Italië Gr. 4 & 5: Indië Gr. 6 & 7:Amerika


bottom of page