Die Buffeltjie-toutrekkers het Saterdag, 11 Maart 2023 deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in Robertson en die volgende plekke behaal:
230 kg - SILWER 360 kg - GOUD 280 kg A - BRONS 280 kg B - GOUD 400 kg - GOUD 320 kg A - BRONS 320 kg B - GOUD
BAIE GELUK aan elke TOUTREKKER en AFRIGTER wat hard gewerk het! Julle is wenners!




