Gholfdag 2023
Wat ñ heerlike dag van gholf!
Baie dankie aan al die deelnemers wat ons ondersteun het.
BAIE DANKIE aan elke BORG wat die dag moontlik gemaak het. Baie dankie aan Wynand Kotze en sy span! Julle is staatmakers!
Ons sien almal weer volgende jaar!