Buffeljagsrivier school  badge.png

Skooldrag

Elke Maandag mag slegs formele skooldrag aangetrek word skooltoe.

 

Dogters:
Donkerblou skoolrok
Wit skoolhemp
Wit sokkies
Swart skoene
Hare: Slegs wit of donkerblou toebehore

 

Seuns:
Grys broek
Wit skoolhemp
Grys sokkies
Bruin of swart skoen

 

Wintersdrag:
Seuns en dogters dra skoolsweetpak met wit/ blou tekkies.

 

Let wel:

 

Dinsdae tot Vrydae kom die leerlinge met hul sportdrag skool toe. (Donkerblou sporthemp en donkerblou kortbroek.)

 

Slegs op Dinsdae en Donderdae mag SA toutreksweetpakke gedra word.

 

Skoolklere verkrygbaar by Spoilt Brats of Pep-stores. Skoolsweetpak /sporthemp en broek slegs beskikbaar by Spoilt Brats.

 

BELANGRIK! Alle skoolklere moet gemerk wees.

Please reload