Buffeljagsrivier school  badge.png

Sportdrag vir Wedstryde

Atletiek
Sporthemp en donkerblou kortbroek.

 

Mini-krieket
Sporthemp, donkerblou kortbroek en krieketsokkies.

 

Toutrek
Sporthemp en donkerblou kortbroek. (Voorsien deur skool)

 

Rugby
Rugbytrui (voorsien deur skool) en donkerblou kortbroek.

 

Netbal
Sporthemp en donkerblou rompie.

Please reload