top of page
FB_IMG_1720528297046_edited.jpg

Rugby

Rugby by die Buffeltjies is kookwater! Hier speel die mannetjies van o/6 tot o/13 kliphard. Ons speel jaarliks by verskeie sportdae en ook nog vele ander interskole wedstryde.

FB_IMG_1720528290273.jpg
Screenshot_20240709_143226_com.facebook_edited.jpg
FB_IMG_1720528305472.jpg
Screenshot_20240709_143213_com.facebook_edited.jpg
FB_IMG_1720528275684.jpg

Ons presteer uitstekend teen baie groter skole en ons seuns word gereeld opgeneem in die Sone en Streekspanne.

Die Buffeltjie rugbymanne weet.........  DIT VAT NET EEN KLEIN KLIPPIE!!!

 

Elke seun speel rugby om sodoende ons 15 man sepanne vol te maak. Die Buffeltjies sal dan ook vanaf 2025 in die Liga meeding wat vir ons groot opgewondenheid inhou.

bottom of page