top of page
P12A4465.jpg

Senior Fase
Juf. Wilmien Groenewald

Vakke aangebied:

​

Afrikaans Gr 5,6,7

Natuurwetenskap Gr 5

EBW Gr 7

Tegnologie Gr 7

​

In Afrikaanse periode word gelees! So bou ons woordeskat en so leer ons lees met begrip en skryf met styl.

​

Vasleggins in Afrikaans is baie belangrik - omdat Afrikaans ons moedertaal is, maar ook deurlopend na matriek en hul toekoms is. 

    Ken jou juffrou

    Juf. Wilmien het HOD onderwys vir 4 jaar geswot. Sy is 'n trotse Buffeltjie al vir 38 jaar. As ouer en opvoeder.

    ​

    Sy gebruik huidiglik 'n af tydjie om te speel of gesels met haar kleinkinders.  Familietyd is vir haar uiters kosbaar!

    ​

    Haar gunsteling kos is ribbetjie, kerrie en mossels in roomsous.

    Boodskap van Juf. Wilmien

    Ouers, wees asb. betrokke. Kyk gereeld deur jou kind se skryfboeke en teken by klastoetse. Volg die kwartaal beplanning voor in boeke. Stuur Å„ boodskap as julle iets nie verstaan. 

    Leerders moet weet dat hulle elke dag hulle kant moet bring en hulle beste moet gee. Jy moet trots wees op dit wat jy insit.

    ​

    ​

    • Instagram
    • Facebook Social Icon

    Kontak Ons

    © Copyright 2018 by Laerskool Buffeljagrivier.

    Tel: 028 512 3655

    Email: lsbuffeljagsrivier@gmail.com

    Adres

    Olivedaleweg

    Buffeljagsrivier

    Swellendam

    6742

    bottom of page