Buffeljagsrivier school  badge.png

Buitemuurse Aktiwiteite

Somersport:

Atletiek, Toutrek , Mini-Krieket, Hokkie, Skaak en Tennis.

 

Winter:

Rugby, Netbal, Hokkie, Skaak en Tennis.

 

Ons leerders neem ook deel aan:   

  • Kunswedstryde

  • Opvoedkundige uitstappies

  • Avontuurkampe

  • Enige sinvolle kompetisie

  • Redenaars

  • Eisteddfods

  • Bokskou kompetisies

  • Skaak kompetisies

Please reload