top of page
Laerskool Buffeljagsrivier


Ons Nuuste Nuus
Featured Posts
Recent Posts


Baadjies aan Bome - beweging
GEMEENSKAP - "Baadjies aan Bome - beweging" Brrrr... Dié winter is ekstra koud. Dik wintersklere is inderhaas uitgehaal. Maar wat van die...


SKOUSPEL IS OM DIE DRAAI
Kom koop julle kaartjies by Laerskool Buffeljagsrivier VANDAG. Kaartjie verkope elke oggend 07:30-08:00 tot en met 22 Oktober R40 Voor...


Buffeltjie - World Games 2018
Ons eerste World Games was 'n groot sukses!!


Buffeltjie WORLD GAMES
Ons wil graag die wintersport seisoen afsluit met ’n lekker “bymekaarkom-geesbou”-funksie… Waar: Laerskool BuffeljagsrivierWanneer: 15...


Laerskool Buffeljags bied aan Desmond Wells en Gertjie Odendal
Laerskool Buffeljagsrivier bied aan n LIVE SHOW EN DANS MET DESMOND WELLS en GERTJIE ODENDAAL. R180P/P, vingerhappies ingesluit ...


Mandela dag
Vir Mandela dag het van ons skool se leerders 67 minute spandeer om die mure by die DBV te verf.


Kersvader kom kuier vir Kleuterland
Kersvader (Mnr Edward Fritz) het by die maatjies kom kuier en almal het dit baie geniet. Dankie vir al Meneer se liefde en drukkies!


Reg vir Graad 1
So stap 2017 se Graad Re vir oulaas uit hul klassie, gereed vir Graad 1 met nuwe tassies en al!
bottom of page