top of page

Baadjies aan Bome - beweging

GEMEENSKAP - "Baadjies aan Bome - beweging"

Brrrr... Dié winter is ekstra koud. Dik wintersklere is inderhaas uitgehaal. Maar wat van die haweloses op die straat?

"Free on a tree" inisiatief het in 2018 ontstaan by 'n 10-jarige seun van Hobart, Australië.

Die afgelope Vrydag het Laerskool Buffeljagsrivier hande gevat saam met talle ander organisasies in die land wat óók ’n verskil wil maak deur hulle ou of ekstra baadjies, jasse, serpe of enige warm klere te skenk.

Ons bedank almal wat bygedra het tot die sukses van die projek.


bottom of page