
BUFFELTJIE ATLETIEK BAIE GELUK aan Orla Odendaal wat haar Boland-kleure vir atletiek (Hoogspring) verwerf het. Sy neem eerskomende Saterdag deel aan die Wes-Kaap Skole Atletiek Kampioenskappe in die Paarl.
BAIE sterkte Orla.
Die Buffeltjies is so TROTS op jou!