top of page
Buffeljagsrivier school  badge.png
  • Instagram
  • Facebook Social Icon

Ons Jongste Nuus

Opkomende Gebeure

Januarie

20 – Prefekopleiding

24 – Oueraand (Kleuterland & Gr1-7)

         OOF verkiesing

25 – Juf Arnel verjaar

27 – Kleinskole atletiek @ Rûens

31 – Juf Marika verjaar

       Beheerliggaamvergadering

 

Februarie

1 – Kleuterland atletiek

10 – Juf Nicolene verjaar

14 – Valentynsdag

17 – Potjiekosfunksie

23 – Driekamp – Zoetendal

25 – Noord-Boland atletiek

         Juf Pauline verjaar

         Laerskool Buffeljagsrivier GHOLFDAG

P12A8348.jpg

Die skooltjie het aanvanklik op die walle van die Buffeljagsrivier gestaan, toe die hoofpad nog die wapad tussen Heidelberg en Swellendam was. Met die eeuwenteling is dit egter in ‘n vloed weggespoel.  ‘n Kerksaaltjie, wat tans die skoolsaal is, is deur die gemeenskap beskikbaar gestel en so is die huidige Laerskool Buffeljagsrivier begin.

Die saaltjie is met afskortings in klaskamers verdeel. Gedurende 1945 is ‘n aparte klaskamer vir die skoolhoof aangebou en in die vyftiger jare het die Onderwysdepartement nog twee klaskamers aangebou.

Welkom by Laerskool Buffeljagsrivier

bottom of page