Buffeljagsrivier school  badge.png

Rugby

Rugby is een van die buitemuurse aktiwiteite wat in die Somer aangebied word.  Seuns van graad 1 tot en met graad 7, kan deelneem.

Drag : Rugbytrui en donkerblou kortbroek.  Truie word deur die skool verskaf.

Laerskool Buffeljagsrivier, Laerskool Buffeljags
Laerskool Buffeljagsrivier, Laerskool Buffeljags