top of page

Senior Fase
Juf. Marika van Zyl

Vakke aangebied:

Afrikaans Gr 4

Natuurwetenskap en Tegnologie Gr 4

Geskiedenis en Geografie Gr 4-7

Lewensvaardigheid Gr 4-5

Lewensoriëntering Gr 7

Ek geniet my werk en verskeidenheid vakke, met die uitdagings baie! Ek gesels gereeld met die leerders oor aktuele sake en glo dat opvoeding in geheel moet plaasvind.


By ons skool geniet leerders interaktiewe aktiwiteite in die klasse sowel as E-leer vir inhoudsvakke.

    Ken jou juffrou

    Juf. Marika se kwalifikasie is B.A.(Algemeen met MBW) UOFS.

     

    Sy lees graag, is 'n aktivis vir geregtigheid. Sy hou ook van aanlyn speletjies en is 'n navorser van formaat.

     

    Haar gunsteling kos sjokelade!!!!

    Boodskap van Juf. Marika

    Onthou, neem elke dag vir dag. Gaan gereeld u kind se boeke na en sien wat hulle doen. Wees betrokke by u kind se skool en skoolwerk. Betrokke ouers dra by tot suksesvolle volwassenes.

    Ondersteun u kind, maar laat hulle onafhanklik werk. Moedig lees van kleins af aan.

    Praat met u kind oor die dag se uitdagings.

    bottom of page