top of page
Laerskool Buffeljagsrivier




Atletiek
Die eerste atletiekbyeenkoms van die jaar, vind net na die aanvang van 1ste skoolkwartaal in Januarie plaas. Alle leerders word in twee groepe verdeel naamlik die blou en die geel spanne. Van klein tot groot, asook die ouers, neem deel aan hierdie dag.

bottom of page